Eerste gewaarwording van liefde Kenners reken dat kinders se eerste gewaarwording van liefde begin wanneer hulle nog babas is. Hulle dink nie spesifiek oor ‘liefde’ nie, maar voel warm, veilig, geborge en gelukkig in hul ouers, grootouers en ander versorgers se teenwoordigheid. Wanneer hierdie positiewe gevoelens en gesprek gekoppel word aan frases en woordjies soos […]
As ‘n ouer van ‘n sukkelende lesertjie, weet jy lees kan ‘n baie frustrerende ervaring vir beide jou en jou kind wees. En alhoewel jy goed besef hoe belangrik dit is om van jongs af ‘n sterk fondament in lees vas te lê, weet jy dalk nie wat om te doen om te help nie. […]
Maak ’n groot okkasie daarvan as kinders “groot genoeg” is om ’n eie bedlampie te kry sodat hulle ook saans — ná storietyd — vir ’n klein rukkie tjoepstil mag lê en “lees” (boekies deurblaai). Wie kan nou in elk geval net “woeps” aan die slaap raak as Mamma sê dis nou tyd? En as […]
The annual sardine run is a spectacular natural phenomenon that takes place along the KZN South Coast during the winter months. Millions of sardines migrate up the coast, attracting predators such as dolphins, sharks, and birds in a feeding frenzy unlike anything else in the world. One of the best places to visit in Winter […]